Windkrag

 

 Opgedateer: 24 Januarie 2012 ** Updated: January 24, 2012

Soek in hierdie webwerf  

 

Windlaaiers: Vernuftige hulpbronne

Waaikrag van die wind

Die mens begin al hoe vernuftiger raak om die beskikbare hulpbronne aan te wend tot sy voordeel. Om die wind in te probeer span, was nog deur die eeue 'n uitdaging. Deesdae word groot windlaaiers tot groot voordeel gebruik. Die krag wat deur sulke moderne Don Quixote meulens opgewek word is verbasend. Tog is daar ook die kere wat die windkragopwekkers afgeskakel word omdat die wind net te sterk waai. Wys net wie bly baas. Vir meer inligting oor windmeulens, kyk na:
 
www.pincher-creek.com
www.canwea.ca (Wind Vision for Canada)
www.picoturbine.com (goeie opvoedkundig info en oulike doen-dit-self stelle)

 

 

 

Tuis|Home
Die Bybel
Hervorming
Moedersdag
Vadersdag
Fotografie
Teddies
Spele
Stede
Pretparke
Vuurtorings
Brûe
Kastele
Argitektuur
Lugballonne
Windkrag
Veerbootrit
Tegnologie
Asimo
Smart Dust
Mars

Tuis|HomeDie BybelHervormingMoedersdagVadersdagFotografieTeddiesSpeleStedePretparkeVuurtoringsBrûeKasteleArgitektuurLugballonneWindkragVeerbootritTegnologieAsimoSmart DustMars

Die wonderlike wêreld van die natuur

Rekenaarwenke

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA Free Ads * ADSA Gratis Advertensies

afrikaansegids.info
dieknoop.info
arkpark.com

ADSA Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (engel en kruis)

 

Bekering

 

Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2012
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads