Veerbootrit

 

 Opgedateer: 24 Januarie 2012 ** Updated: January 24, 2012

Soek in hierdie webwerf  

 

Veerboot genaamd Osprey (Kanada)
Groter weergawe

Berguitsig vanaf die veerboot Osprey (Kanada/Canada)
Groter weergawe

Lus vir 'n lekker lang veerbootrit?

Kanada met al sy talle riviere en mere maak ruimskoots gebruik van veerbote. In die pragtige provinsie Brits-Columbië (British Columbia), met sy asemrowende natuurskoon, vaar daar daagliks talle veerbote. Tussen Kootenay Bay en Balfour, wat die langste, gratis veerbootrit ter wêreld is, kan die pragtige veerboot Osprey 2000 geneem word. Die veerboot beweeg seepglad, neem ongeveer 35 minute van punt na punt, en die meegaande natuurprag van die omgewing, maak die rit iets buitengewoons om te ervaar. Die nabygelëe warmwaterbron in die dorpie Nakusp dra by tot die veelsydigheid wat die omgewing aan besoekers bied.

Vir meer inligting oor die veerbootrit, kyk na:
 
www.kootenaylake.bc.ca

Vir meer inligting oor die veerbootritte en vir die warmwaterbronne van Nakusp, besoek:
 
www.nakusparrowlakes.com of
www.nakusphotsprings.com (History)

Terug na ADSA

 

 

Tuis|Home
Die Bybel
Hervorming
Moedersdag
Vadersdag
Fotografie
Teddies
Spele
Stede
Pretparke
Vuurtorings
Brûe
Kastele
Argitektuur
Lugballonne
Windkrag
Veerbootrit
Tegnologie
Asimo
Smart Dust
Mars

Tuis|HomeDie BybelHervormingMoedersdagVadersdagFotografieTeddiesSpeleStedePretparkeVuurtoringsBrûeKasteleArgitektuurLugballonneWindkragVeerbootritTegnologieAsimoSmart DustMars

Die wonderlike wêreld van die natuur

Rekenaarwenke

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA Free Ads * ADSA Gratis Advertensies

afrikaansegids.info
dieknoop.info
arkpark.com

ADSA Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (engel en kruis)

 

Bekering

 

Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2012
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads