Smart Dust

 

 Opgedateer: 25 Januarie 2010 ** Updated: January 25, 2010

Soek in hierdie webwerf  

 

Slimkoppe bied stof tot nadenke

Die slimkoppe van Berkeley se navorsing gee ons deesdae weer heelwat stof tot nadenke. Hulle produk, die sg. slim stof ("Smart Dust") of MEMS (Micro ElectroMechanical Systems) is piepklein. maar het goeie waarnemings-vermoëns. Dit is verstommend wat hierdie klein apparaatjies al bevat. Van 'n straal-bestuurspieëltjie vir aktiewe optiese (laser) transmissie, 'n optiese ontvangertjie en seinprosessering, tot 'n sonselletjie as kragbron. Die span werk glo aan so 'n apparaatjie wat die grootte van 'n sandkorrel gaan wees. Vir meer inligting sien:
 
www.heise.de

Terug na ADSA

 

 

Tuis|Home
Die Bybel
Hervorming
Moedersdag
Vadersdag
Fotografie
Teddies
Spele
Stede
Pretparke
Vuurtorings
Brûe
Kastele
Argitektuur
Lugballonne
Windkrag
Veerbootrit
Tegnologie
Asimo
Smart Dust
Mars

Tuis|HomeDie BybelHervormingMoedersdagVadersdagFotografieTeddiesSpeleStedePretparkeVuurtoringsBrûeKasteleArgitektuurLugballonneWindkragVeerbootritTegnologieAsimoSmart DustMars

Die wonderlike wêreld van die natuur

Rekenaarwenke

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA Free Ads * ADSA Gratis Advertensies  

ADSA Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (engel en kruis)

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2010
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads